Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

VRAGMOTOR BESTUURDER » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

VRAGMOTOR BESTUURDER VRAGMOTOR BESTUURDER  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

VRAGMOTOR BESTUURDER

R12 345.00

VRAGMOTORBESTUURDER-  EN ALGEMENE PLAASWERK POS

‘n Plaas in die Clanwilliam area is op soek na ‘n betroubare persoon om bogenoemde pos te vul.

Die pos se pligte sluit onder andere in:

·         Vervoer van vars produkte na mark in seisoen

·         Laai, aflaai en rekordhouding van vragte

·         Skoonmaak van vragmotor en vul met diesel

·         Vragmotor instandhoudingskontrole

·         Algemene plaaswerk, instandhouding en reparasies

·         Naweekdiens soos benodig

·         Algemene hulpverlening op die plaas met o.a.  besproeiingstelses en rekordhouding

·         Enige ander pligte soos deur bestuur bepaal van tyd tot tyd

Vereistes behels:

·         Geldige kode 14 bestuurderslisensie en PDP

·         2 – 3 jaar ongeluksvrye vervoer ondervinding in Wes-Kaap

·          Uiterste netheid op self en op vragmotor

·         Stiptelikheid

Markverwante vergoeding eie aan die bedryf word aangebied aan die ideale kandidaat.

E-pos u CV (met verwysings ) aan suria@zandrug.com

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 18 MAART 2022

Kandidate wat geen terugvoering binne 10 dae na sluitingsdatum ontvang nie, was onsuksesvol

 

 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Zandrug boerdery via e-pos
Geadverteer deur: Zandrug boerdery.
'n soeknet lid sedert 2022-03-02.
Alle advertensies deur Zandrug boerdery.
Clanwilliam - Noord-Kaap

767 besigtigings.
Geadverteer op 2022-03-02 14:57:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!