Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Betrekking gesoek as Plaas/Lodge bestuurder of opsigter » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Betrekking gesoek as Plaas/Lodge bestuurder of opsigter Betrekking gesoek as Plaas/Lodge bestuurder of opsigter  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Betrekking gesoek as Plaas/Lodge bestuurder of opsigter

R20 000.00
Foto 1: Betrekking gesoek as Plaas/Lodge bestuurder of opsigter

 Goeie Dag,

Ek is graag opsoek na enige plaas of wildsplaas bestuurders pos of posisie as algehele plaas opsigter wat beskikbaar is.

Ek is onmiddelik beskikbaar.

Ek het ondervinding in algemene en wild boerdery, asook beroeps jag en jag ondernemer. Ek het ook ondervinding in Lodge bestuur en wildbesigtiging. My kode 14 lisensie, PDP en paspoort is geldig.

Vriendelike groete

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Nico@softcomp.co.za via e-pos.
Selfoon Nommer:0826834702
Geadverteer deur: Nico@softcomp.co.za
'n soeknet lid sedert 2021-06-02.
Alle advertensies deur Nico@softcomp.co.za.

Centurion - Gauteng

1426 besigtigings.
Geadverteer op 2021-06-02 13:08:34.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.