Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Besigheid te koop, voltyds of deeltydse aandag. Verdien R35k+ per maand » Plaassake en besigheids indeks » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.74Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 17.29Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 20.21Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.63Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1337Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.74Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.95Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 4.79Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0075Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9588Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0039Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0015Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0014Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0709Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0146Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.28Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.30Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.33Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1485Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0240Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.90Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.81Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.36Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.00Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.37Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7364Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0300Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4208Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.89Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8332Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.81Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0014Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9006Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.75Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.1501Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3473Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.30Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1089Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.97Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.00Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.27Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.74Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.92Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.85Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.89Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2000Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0000Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.84Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.92Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0485Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0360
Besigheid te koop, voltyds of deeltydse aandag. Verdien R35k+ per maand Besigheid te koop, voltyds of deeltydse aandag. Verdien R35k+ per maand  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Besigheid te koop, voltyds of deeltydse aandag. Verdien R35k+ per maand

R900 000.00
Foto 1: Besigheid te koop, voltyds of deeltydse aandag. Verdien R35k+ per maand

Besigheid te koop wat slegs deeltydse aandag benodig.

Besigheid in 2009 begin en het net een eienaar gehad. 

Gemiddelde inkomste per maand vir 2020 was R44 000 per maand.

Baie lae oorhoofste kostes.

Geen winkel benodig. Werk vanaf huis/kantoor.

Kan basies bedryf word van enige plek aangesien 90% van alle goedere met koerier gestuur en gehaal word.

Alle hulp en opleiding sal deur eienaar voorsien word solank dit nodig i.

Ons koop en verkoop optiese vesel en netwerk verwante toerusting.

Meestal net kabel.

Kontak Kobus of WhatsApp 0766566644

Epos: sanetworkingwarehouse@gmail.com

1 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Kabous12345 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Kabous12345
Alle advertensies deur Kabous12345.
'n soeknet lid sedert 2021-05-29.
Pretoria Tuine - Hercules - Gauteng

1522 besigtigings.
Geadverteer op 2021-05-29 10:15:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.