Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

1975 KWV Muskadel » Kroeg » Antiek en Versamelbaar » Soek » soeknet.co.za

1975 KWV Muskadel 1975 KWV Muskadel  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

1975 KWV Muskadel

R600.00
Foto 1: 1975 KWV Muskadel
Foto 2: 1975 KWV Muskadel
Foto 3: 1975 KWV Muskadel
Foto 4: 1975 KWV Muskadel
Foto 1: 1975 KWV Muskadel
Foto 2: 1975 KWV Muskadel
Foto 3: 1975 KWV Muskadel
Foto 4: 1975 KWV Muskadel

Hierdie rooi Muskadel is uit die 1975 oesjaar gebottel om die KWV se 75ste bestaansjaar te herdenk. Sellofaan om die bottel is nou vir die eerste keer verwyder om die foto's te kan neem. Bottel is altyd permanent in koelste kas in die huis gehou. Etikette is soos nuut en die vlak van die bottel soos oorspronklik. Vervoer is vir die koper. Prys op Bidorbuy al geruime tyd R950 maar daar is nooit beskikbaar nie.
1 van 3Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kroeg.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Dawievdw sal kan kontak.
Geadverteer deur: Dawievdw.
'n soeknet lid sedert 2021-02-11
Alle advertensies deur Dawievdw.
Upington - Noord-Kaap

262 besigtigings.
Geadverteer op 2021-09-30 17:09:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!